22 November 2009

Last week in our sense of paradise


Met n opwindende week agter die rug, kan ek se met n swaar hart en knop behoorlik ge'jam' in my keel. Dis nooit maklik om te groet nie. Ek het uiteindelik n paar fototjies van die mense hier gekry. Nou kan julle sien hoe gelukkig ons was. Rudi het sulke goeie vriende gemaak. Kon nie vir beter vra nie.


Nisi ( New Zealand ) en sy twee jarige seuntjie Francois


Naude ( SA ) en 3 maande oud, Damon


Links na regs: Mirrek , Martin, Lukas, die laaste outjie se naam was n mystery. ( C.Republiek)


"Die rugby wives" Links and regs:
Tammy ( Naude ), Petra (Mirrek), Natalie ( Lukas), Lisa ( Nisi)


Favourite foto van die aand.
Damon... geskrik dink ek haha


Birthday boy Lukas en Natalie


Die mees aantreklikste man in die hele wye wereld!!!!!
en sy slim vroutjie... ne engel haha


No comments:

Post a Comment