Twintig minute links uit Oyonnax le hierdie meer, omring deur hoe berge aan alle kante. Hier onder is n memorial statue van die tweede wereld oorlog. Op die is honderde fraanse name gegrafeer. Ek weet nie of mens kan sien op die foto nie, maar onder die blok in die gat le n mens vorm. Laat my dink aan die swaar lot wat al die dooies moet dra. Maar die skoonheid om my laat daardie donker gedagte wegraak, net vir n rukkie in elkgeval.
Twinkle toes...
No comments:
Post a Comment